DAGPROSEDURE IN HUIS MCFARLANE
KLOKTYE : WEEKDAE
OPSTAAN 06:30
STILTE WAARSKU 06:53
STILTE 06:55
ONTBYT 07:05
SKOOL WAARSKU 07:43
DEURE SLUIT 07:45
MIDDAGETE 14:05
STUDIE WAARSKU 14:43
STUDIE 14:45
SPORT 16:15
AANDETE 17:45
STUDIE WAARSKU 18:58
STUDIE 19:00
POUSE 20:00
STUDIE WAARSKU 20:13
STUDIE 20:15
STUDIE EINDIG 21:15
REGPAK WAARSKU 21:45
STILTE WAARSKU 21:58
STILTE 22:00
LIGTE-UIT 22:10
KLOKTYE: NAWEKE (Naweektye kan deur dienspersoneel aangepas word na gelang van omstandighede)
SATERDAE
OPSTAAN 07:30
ONTBYT 08:00
MIDDAGETE 12:30
AANDETE 17:30
STUDIE 19:00
STUDIE EINDIG 20:00
STILTE WAARSKU 21:58
STILTE 22:00
LIGTE- UIT 22:10
SONDAE
OPSTAAN 07:30
ONTBYT 08:00
KERK 09:00
MIDDAGETE 12:15
STILTE 13:00
AANDETE 17:15
KATEGESE 18:00
KERK 19:00
DEURE SLUIT 21:00
STILTETYD WAARSKU 21:43
STILTE 21:45
LIGTE-UIT 22:00
DORPDAE
Dinsdae vanaf 14:30 tot 17:30
Vrydae vanaf 14:30 tot 17:30
NAWEEKREëLINGS
* Alle leerders voltooi op Woensdae hul naweekvorms
* Weeklikse kosgangers (diegene wat nader as 300 km aan die skool woon en wie se ouers daardie
opsie uitoefen) se ouers hoef nie skriftelik kennis te gee vir naweekverlof nie
* Kwartaallikse kosgangers (diegene wat verder as 300 km vanaf die skool woon asook ander wie se
ouers hierdie opsie uitoefen) se ouers moet die Superintendent voor 14:00 op die Woensdag wat die
naweek voorafgaan skriftelik in kennis stel van hul kind se naweekreëlings indien die betrokke leerder
naweekverlof wil hê
* Ons aanvaar dus dat ouers wat die weeklikse opsie kies self verantwoordelikheid aanvaar vir hul
kinders se naweekreëlings
* Weeklikse kosgangers mag gedurende naweke inbly, maar val dan onder dieselfde reëls as
kwartaallikse kosgangers.
KOSHUISNAWEKE
* Twee naweke per kwartaal
* Alle leerders moet gedurende hierdie naweke die koshuis verlaat
* Die laaste uitnaweek van die vierde kwartaal mag gr 12- leerders wat met hul eindeksamen besig is
inbly indien hulle 'n week vooruit so aandui