|
Aantal leerders : 48 seuns en 35 dogters - Jaarlikse inname : ± 51 seuns en 35 dogters per jaar - Kamerindeling : 4 tot 5 leerders slaap per kamer - Elke week is 2 nuwe seuns en 2 dogters prefekte op diens - Studiesale : Alle graad 8 leerders in die studiesale behalwe leerders met 'n 75% gemiddeld - Eetsaal : Alle etes is verpligtend - Etes geskied in die eetsaal (gemeenskaplik) - Spyskaarte word opgestel deur ‘n gekwalifiseerde dieetkundige - Etes word volgens ‘n 4-week-siklus-spyskaart voorberei deur 3 goed-opgeleide kokke |