Aantal leerders : 201 seuns en 155 dogters
• Jaarlikse inname : ± 50 seuns en 34 dogters per jaar
• Kamerindeling :
- Prefekte in enkelkamers
- Graad 11 + 12 leerders : 2 per kamer
- Graad 9 + 10 leerders : hoofsaaklik 4 per kamer met skeiding tussen-in (2 X 2)
• Studiesale : Alle graad 9 - 11 leerders studeer in die studiesale (seuns en dogters apart) behalwe leerders met 'n 75% gemiddeld
• Alle graad 12 leerders studeer in kamers
• Eetsaal : Alle etes is verpligtend
• Etes geskied in die eetsaal (gemeenskaplik)
• Spyskaarte word opgestel deur ‘n gekwalifiseerde dieetkundige
• Etes word volgens ‘n 4-week-siklus-spyskaart voorberei deur 3 goed-opgeleide kokke |
|
|