-
Ons beskik oor 'n goed-toegeruste washuis en goed- opgeleide personeel wat uitsluitlik in die washuis werk
-
Seuns se wasgoed word op Maandae ingegee en word weer Woensdae terugontvang
-
Dogters se wasgoed word op Woensdae ingegee en word weer Vrydae terugontvang
-
Alle wasgoed moet duidelik gemerk wees met 'n spesifieke wasgoednommer asook die betrokke leerder se naam en van
-
Wasgoed word op eie risiko na die washuis gestuur