TUISNAWEKE EN LANGNAWEKE*  2023

KWARTAAL 1 : 18 Jan - 31 Maart
3 - 5 Februarie
24 - 26 Februarie
*17 - 21 Maart*

KWARTAAL 2 : 12 Apr - 23 Jun
*26 Apr - 1 Mei*
26 - 28 Mei
*15 - 18 Junie*

KWARTAAL 3 : 18 Jul - 29 Sept
*11 - 13 Augustus*
1 - 3 Sept
*22 - 25 Sept*

KWARTAAL 4 : 10 Okt - 13 Des
3 - 5 November
24 - 26 November

 

*Langnaweek*

 

LW : Alle kosgangers moet die koshuis gedurende bogenoemde naweke verlaat. Die koshuis sal om 17:00 gesluit word op die dag waarop die naweek begin en weer op die dag waarop die naweek eindig om 17:00 oopgesluit word.

Ouers kan hul kinders dus tussen 17:00 en 19:00 kom aflaai. Indien ouers hul kinders vroeër moet aflaai, moet dit asb persoonlik met die onderskeie superintendente gereël word. Ontbyt word op die laaste oggend voor die naweek begin, bedien en dan eers weer op die oggend na die naweek.