Slide background
Slide background
Slide background
Slide background
Slide background
Slide background
Slide background
Slide background
Slide background
  • Ons beskik oor ‘n goed-toegeruste washuis en goed-opgeleide personeel wat uitsluitlik in die washuis werk.
  • Seuns se wasgoed word op Maandae ingegee (wasgoedlys moet voltooi word)en word weer Woensdae terug ontvang.
  • Dogters se wasgoed word op Woensdae ingegee (wasgoedlys moet voltooi word) en word weer Vrydae terug ontvang.
  • ALLE WASGOED MOET DUIDELIK GEMERK WEES MET ‘N SPESIFIEKE WASGOEDNOMMER (SOOS AAN U VOORSIEN SAL WORD) ASOOK U KIND SE NAAM EN VAN.
  • VASGESTIKTE NAAMSTROKIES VERKIESLIK
  • WASGOED WORD OP EIE RISIKO NA DIE WASHUIS GESTUUR
  • DROOGSKOONMAAK ITEMS MOET ASB. NIE NA WASHUIS GESTUUR WORD NIE – MAAK U KIND BEWUS DAARVAN ASB.
Go to top