Kan jy glo jy deel in 2022 die geskiedenis van 'n 50-jaar oue Huis McFarlane!!

Kom gesels saam en herleef julle stories na afloop van die Vrydagmiddag interskole wedstryde.